Glamster - Die Enigste Boodskap-toepasssing nodig... vir altyd

Welkom by Glamster, jou slim boodskaptoepassing wat jou met die wêreld verbind. Klets, saai uit, en doen transaksies op jou voorwaardes.

Begin Glamster rekenaar-toepassing

Maklike Kommunikasie

Slim kommunikasie-toepassing met privaat boodskapfunksies.

P2P boodskappe

Hierdie unieke slim boodskapper verbind mense direk via 'n eweknie-netwerk.

Stuur Kripto in Klets

Kragtige veelketting beursie om kripto direk te stuur in die klets.

Julle Wou Dit Hê. Ons Het Dit Gebou!

Ons hoor graag van jou oor nuwe kenmerke - Hierdie jaar het ons 'n groot opdatering op ons Glamster-toepassing geimplementeer, baie van dit is geïnspireer deur julle voorstelle! Dis was nooit makliker om te klets, uit te saai of groepe te skep nie.

Vereenvoudig jou boodskapbehoeftes met unieke gratis programfunksies terwyl jy voordeel trek deur gevorderde end-tot-end-enkripsie.

Stuur Kripto direk in die klets (binnekort)

Stuur kripto direk in die klets na jou familie en vriende! Of ontvang Glamster se inheemse GLAM-nutsbewyse (GLAM-nutstokens), wat jou bemagtig om bewyse (tokens) te gebruik via die geïntegreerde kripto-beursie!

Kragtige Uitsaai- en Konferensiehulpmiddel met onbeperkte deelnemers

Die Uitsaaifunksie laat jou toe om 'n boodskap of media gelyktydig na verskeie kontakte te stuur. Die slimgroepfunksie laat jou toe om privaat of publieke groepe met onbeperkte deelnemers gratis te skep. Wees in volle beheer oor wie kan aansluit, die sigbaarheidgeskiedenis en wysig kletstoestemmings.

Bestuur Jou Kontakte

Bestuur jou kontakte, gesprekke en groepkletse maklik.

Koppelmodus

Enkripsiesleuteldeling met rekenaar-toepassing, koppel jou mobiele Glamster-toepassing naatloos met die Glamster rekenaar-toepassing.

24/7 Ondersteuning

Glamster is daartoe verbind om jou te help om die toepassing met gemak te navigeer. Ondersteuning en veiligheid is die kern van alles wat ons doen.

Sterk Sekuriteit

Jou gesprekke is privaat en veilig deur gevorderde end-tot-end-enkripsie.

Skep Stories

Voeg Instagram-agtige stories by jou profiel. Hierdie stories kan aangepas word met teks, byskrifte, beelde, ens.

Intuïtief & Modulêr

Weet jy reeds hoe om 'n slimfoon te gebruik? Puik! Jy sal sommer tuis voel met Glamster!

Ontvang oproepe van rekenaar na selfoon en selfoon na rekenaar

Mobiele & Rekenaartoepassing

Of jy nou die Glamster Mobiele-toepassing gebruik of pas die Glamster Rekenaar-toepassing afgelaai het, kan jy 'n oproep na beide toepassings maak.

Maak en ontvang oproepe vanaf jou Glamster Rekenaar-toepassing of van jou slimfoon, die keuse is joune.

Klets, Saai Uit & Doen Transaksies Op U Voorwaardes.

Laai jou slim Glamster toepassing hier af:

Nog meer opwindende funksies kom binnekort!

Teken in om ons nuusbrief te ontvang met opdaterings oor ons toepassing.